Afrikaans | English
Hipnose bied 'n metode vir die maak van persoonlike
verandering wat vinnig werk en as suksesvol bewys is.
Garuda gebruik hipnose vir verandering slegs nadat die probleem en nuwe
doelwit, en die impak van die beoogde verandering duidelik ondersoek
is, en deur U en ons goedgekeur is. Dit verseker dat die veranderinge
wat gemaak word is wat U wil hĂȘ -alle faktore inaggenome.
Sessies duur sowat 1.5 uur.
Weens versekeie misverstande aangaande hipnose, maak ons seker U
verstaan die benadering en beantwoord U vrae sodat U ten volle
kongruent met die benaderig is VOOR ons begin.
Sien ook Hipnose in Verandering vir meer oor hipnose as
metodologie vir verandering.
Kontak
my om vas te stel hoe, en of ek U kan bystaan.
.
